Byeenkomste

Kom Aanbid saam met ons!

 

Ons kom elke Sondag oggend by die EIT bymekaar.

 

 

September - April (Tye verander saam met daglig-besparing)

 

  • 09:00  - Oggend Erediens
  • 09:00  - Peuter- en Kinderbediening (Tydens die diens)
  • 10:00  - Jeug Bediening (Direk na die diens)
  • 18:00  - Bybelstudie

 

April - September (Tye verander  met daglig-besparing)

  • 10:00   - Oggend Erediens
  • 10:00   - Peuter- en Kinderbediening (Tydens die diens)
  • 11:00   - Jeug Bediening (Direk na afloop v.d.  diens)
  • 18:30   - Bybelstudie

 

Vir ons Bybelstudies kom ons in huise bymekaar en verskuif elke tweede Sondag na 'n ander adres.  Vir eerskomende Sondag se adres, besoek asb. ons kalender.

Besoekers

Dit sal vir ons heerlik wees om jou by ons gemeente met liefde en warmte te verwelkom.  Vir aanwysings tot by die gebou waar ons kerkhou kliek gerus hier.  Indien jy egter enige verder vrae het, moet asb. nie huiwer om ons enige tyd te kontak vir meer inligting nie.